Fredric March

Fredric March
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ernest Frederick McIntyre Bickel
Geboorte (1897-08-31)31 Augustus 1897
Sterfte 14 April 1975 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1921–1973
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fredric March (31 Augustus 1897 – 14 April 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931), The Best Years of Our Lives (1946), Inherit the Wind (1960), en Seven Days in May (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy